Author: Marinda Engelbrecht

Nagereg

Sneeupoeding

1 comment

Ek gaan dit skaamteloos se: Om vir Peter Veldsman te mag kosmaak was seker die grootste eer wat my kon te beurt val.  Ek het nie geweet hoe om die sneeupoedng te maak nie en hy het dit vir my gewys.  Van nou af is dit deel van my nageregte.

Hoofgereg, Rooivleis

Pot roast

0 comments

Jenny is my engelse suster.  Ons lag oor dieselfde goed, ons hou van dieselfde goed en ons vrek oor kosmaak.  Dit was so ‘n fees om my kombuis saam met haar te deel.

Brood, Gebak, Nagereg

Twee-bestanddeel Sjokoladebrood

6 comments

Die broodjie is vir die dag wat sommer net lus is om jou gesin te bederf.  Ss ‘n vinnige lus vir soet jou oorval. Min moeite.  Jy kan net met die 2 bestanddele werk of jy kan choc chips insit en dit versier met Caramel Treat en Cream Caramel lekkers.