Author: Marinda Engelbrecht

Groente

Koljander-blomkoolrys

Comments are Disabled

  KOLJANDER-BLOMKOOLRYS   Bestanddele 1 groot blomkool 60 ml botter 125 ml gesnipperde amandels 10 ml suurlemoensap Sout en peper 125 ml vars koljander   Metode Kap die blomkool fyn I die voedselverwerker Smelt die botter en braai die blomkool liggies daarin Voeg die suurlemoeonsap en sout en peper by […]

Featured, Gebak, Nagereg

Grootword-appeltert

Comments are Disabled

Behalwe dat dié appeltert mooi is, is dit seker een van die heel lekkerste appeltertjie wat daar bestaan. Spyt sal jy nooit wees as jy dit maak nie.

Featured, Rooivleis

Lamskerrie

Comments are Disabled

Die lamskerrie het ek vir Corné Krige gemaak. En hy was so beïndruk met dit dat hy vir my gevra het vir die resep. En toe besluit ek maar dan deel ek dit met julle ook.

Slaai

Komkommerblokkieslaai

Comments are Disabled

  Komkommblokkieslaai Bestanddele 500 ml fyngerasperde komkommer gedreineer • 1 klein ui gerasper • 1 pak suurlemoenjellie • 250 ml kookwater • 125ml roomkaas • 125 ml mayo • Sout en peper Metode Maak die jellie  aan met die kookwater 2. Roer die roomkaas en mayo by die jellie 3. […]

Groente

Sinkplaataartappels

Comments are Disabled

SINKPLAATAARTAPPELS Bestanddele 800 g baba aartapels, afgespoel • 80 ml geurige knoffelbotter (of meer, as jy daarna voel) • 4 sprietuie (spring onions), fyngekerf met groen stingel en al • 15 ml repies suurlemoenskil • 45 ml suurlemoensap • Sout en peper • 2 – 3 wiele fetakaas, in 2 […]

Skaapvleis

Krummeltjops

Comments are Disabled

  KRUMMELTJOPS BESTANDDELE 8 Lamstjops 2 pakkies bruinuie soppoeier 500 ml pankokrummels 125 ml parmesankaas 100 ml pietersielie fyn gekap 30 ml fyngekapte roosmaryn 100 ml engelse mostert 3 eiers geklits   Metode Kry drie plat bakkies gereed.In een is die uiesoppoeier, dan in die tweede een die geklitste eiers […]

Nagereg

Blitsige sjokolademousse

Comments are Disabled

    Blitsige sjokolademousse   Bestanddele 1 boksie kits sjokoladepoeding mengsel 30 ml kakaopoeier 1 l room Metode Meng die sjokoladepoeding en kakaopoeier Voeg 750 ml room by en klits met ‘n elektriese klitser tot lekker fluffy Skep in ‘n glas Klits die orige room en sit bo-op. Sit in […]

Slaai

Peer-en bloukaasslaai

Comments are Disabled

  Peer- en bloukaasslaai   Slaaisous 90 ml olyfolie 20 ml wit druiwe asyn 8 ml heuning 5 ml Dijonmostert Sout en peper Metode Meng al die bestanddele in konfytfles en hou eenkant   Slaai Bestanddele 90 ml okkerneute grof gekap 6 koppies gemengde slaaiblare fyner geskeur 10 dadels fyner […]

Bykosse

Warm Italiaanse Sous

Comments are Disabled

  WARM ITALIAANSE SOUS Bestanddele 30 ml olyfolie 1 ui, in blokkies gesny 15 ml fyngekapte knoffel (of na smaak) 5 – 10 ml (of na smaak) gedroogde rooi brandrissievlokkies 400 g bruin sampioene, in kleiner stukkies gekap of in skyfies gesny sout en peper na smaak 1 x 410 […]