Ek dink ek het al die resep op my blog gesit, maar wat dis so lekker en maklik ek sit dit sommer weer op. Wat lekker is van die resep is dat jy dit in die oond sit en dan van dit vergeet. Die pampoen smaak nie net lekker nie, […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.