Kyk met afval moet jy nie haastig wees nie. Ek het nie die lus of die begeerte om afval skoon te maak nie. Ons Fruit en Veg het hierdie pragtige skoon afval verkoop. Ek het die vorige aand begin met die kook in die stoompot en net vandag dit klaar […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



