Latest Recipes

Maklike Trifle
Nagereg

Maklike Trifle

Comments are Disabled

Bestanddele 1 klam rolkoek 200 ml sherry 125 ml kersies 125 ml pekanneute 125 ml okkerneute 50 ml room 125 ml geglasuurde gemmer 125 ml groenvye vla – genoeg Metode Begin met rolkoek en sprinkel sherry oor. Sprinkel met kersies en neute. Gooi nou vla oor. Herhaal die lae en […]

Soetpatats
Bykosse, Groente

Soetpatats

Comments are Disabled

Bestanddele 1 kg patats geskil en in dik ringe gesny 100 g botter 145 ml suiker 100 ml heuning 3 pypkanele Metode Begin met ‘n lagie botter. Dan patat. Dan botter, heuning en suiker. Herhaal tot alles op is. Sit die plaat op redelik hoog en sit die deksel op. […]

Soet-suur Blomkoolkerrie
Groente

Soet-suur Blomkoolkerrie

Comments are Disabled

Bestanddele 1 kg skaapskenkels 1 ui 30 ml olie 5 aartappels halwe blomkool in ‘blomme’ gebreek 1 blikkie tamatiepuree 60 ml Worcestersous 60 ml asyn 500 ml aftreksel 4 heel naeltjies 80 ml kerriepoeier 20 ml borrie 30 ml komyn 80 ml appelkooskonfyt sout en peper Metode Sny die uie […]

Wortelsambal
Bykosse

Wortelsambal

Comments are Disabled

Bestanddele 4 medium-groot wortels, geskil en gerasper 80 g ontpitte dadels (of bosbessies), grofgekap 1 groot groen brandrissie, pitte verwyder (as jy wil) en fyngekap sap van 1 lemmetjie gerasperde skil van 2 lemmetjies sout en witpeper na smaak 65 ml dik klapperroom Metode Meng al die bestanddele in ‘n […]

Klapperrys
Bykosse

Klapperrys

Comments are Disabled

Bestanddele 1.2 liter koue water 375 ml jasmynrys 45 ml klapperolie 1 x 400 ml blik klappermelk sout na smaak 30 – 45 ml (na jou smaak) geroosterde heel komynsade handvol geroosterde klapperskaafsels Metode Gooi die water en rys in ‘n pot, bring tot kookpunt en laat die rys op hoog […]

Tamatiesambal
Bykosse

Tamatiesambal

Comments are Disabled

Bestanddele 2 medium-groot tamaties, in klein blokkies gesny ½ komkommer, in die lengte gehalveer, sade uitgeskraap en in klein blokkies gesny 1 klein ui, in klein blokkies gesny ‘n handvol pietersielie, fyn gekap asyn, sout, witpeper en suiker na smaak opsioneel: gekapte vars brandrissie en koljanderblare na smaak Metode Meng […]

Botterhoender
Hoender

Botterhoender

Comments are Disabled

Bestanddele 1 kg hoenderborsfilette, in 2cm blokkies of repies gesny sap van een suurlemoen of lemmetjie 6 heel naeltjies 12 heel peperkorrels groot, heel kaneelstokkie, in kleiner stukkies gebreek 2 lourierblare 15 ml heel koljandersade 10 ml heel komynsade saadjies van 6 – 8 kardamoms 12 heel amandels 5 – […]

Piesangroomys
Nagereg

Piesangroomys

Comments are Disabled

Bestanddele 8 piesangs in ringe gesny 90 ml grondboontjiebotter Metode Plaas die vorige nag die piesangringetjies op ‘n bakplaat in die vrieskas. Haal die piesangs uit die vrieskas en laat hulle so effens versag. Plaas in ‘n voedselverwerker. Blits tot glad. Voeg grondboontjiebotter by. Bedien in ‘n mooi glaspotjie met […]

Ma se Skaapboud
Hoofgereg, Skaapvleis

Ma se Skaapboud

Comments are Disabled

Bestanddele 1 lamsboud op die been 8 knoffelhuisies 3 takkies roosmaryn 4 ansjovissies sout en peper knoffelknol in die helfte gesny paar klein heel uitjies 4 aartappels in kwarte gesny 125 ml ‘Old Brown Sherry’ 125 ml goeie vleisaftreksel Metode Stel die oond op 180 grade Celsius. Was die boud […]

Kruisementertjies
Bykosse, Groente

Kruisementertjies

Comments are Disabled

Bestanddele 4-6 groot handevol gevriesde ertjies 1 klein bossie vars kruisement sout en varsgemaalde swartpeper suurlemoensap na smaak 100 ml olyfolie Metode Plaas die ertjies in ‘n koue pan en plaas die bossie vars kruisement bo-op die ertjies. Kook ‘n ketel vol water en gooi net genoeg kookwater oor die […]