Latest Recipes

Sjokolade-fondant
Nagereg

Sjokolade-fondant

Comments are Disabled

Bestanddele 50 g -75% donker sjokolade 50 g botter 1 eier 1 eiergeel 50 g strooisuiker 2 eetlepels meel Metode Smelt die sjokolade en botter in ‘n glasbak oor ‘n dubbelkoker met water op jou plaat. Smeer twee koppies met botter en strooi kakaopoeier in. Plaas in yskas. Klits die […]

Rooivleis

Boerington met Sampioen-kruiesous

Comments are Disabled

Bestanddele Boerie-omhulsel 500 g goeie boerewors, derms verwyder bietjie olyfolie 125 ml fyngekapte ui 250 g fyngerasperde bruin sampioene 4 opgehoopte eetlepels sampioensoppoeier 90 ml biefaftreksel fyngekapte knoffel na smaak 65 ml botter 65 ml fyngekapte pietersielie 10 – 12 repe gerookte bief (as jy nie by jou supermark kan […]

Griekse slaai
Bykosse

Griekse Slaai

Comments are Disabled

Bestanddele 1 – 2 knoffelhuisies, baie fyngekap 125 ml olyfolie fyngerasperde skil van 1 suurlemoen sap van ½ suurlemoen (jy benodig so 45 ml) 65 ml grofgekapte platblaar pietersielie 45 ml fyngekapte origanum (of 15 ml gedroogde) 5 ml sout 5 ml grofgemaalde peper bietjie suiker (net as jy voel […]

Moussaka
Gebak

Moussaka

Comments are Disabled

Hierdie resep lyk moeilik, maar dit is verspot-maklik. En die beste is: dit behoort eintlik die vorige dag gemaak te word sodat alles lekker bymekaar kan kom Die volgende dag maak jy dit net stadig in die oond warm en bedien. Hierdie is ‘n wenner! Bestanddele Groente 4 groot aartappels […]

Nagereg

Verdrinkte Koffieroomys

Comments are Disabled

(Dit is een van die Italianers se geliefkoosde nagereg: Affogato. Die woord beteken ‘verdrink’. Die idee is mens ‘verdrink’ baie goeie vanilla roomys met espresso. Vir Anna, het ons besluit sy is so lief vir koffie, dat ons haar ‘n dubble Affogato gaan gee … met koffieroomys!) Bestanddele 175 g kondensmelk (halwe […]

franse uiesop
Groente

Franse Uiesop

Comments are Disabled

Bestanddele 30 ml elk botter en olyfolie handvol salieblare, nie te fyn gekap nie 6 groot knoffelhuisies, fyngekap 3 kleinerige rooi uie, in 1 cm wiggies gesny 3 kleinerige wit uie, in 1 cm wiggies gesny 4 sjalotte, in 1 cm wiggies gesny (dis sulke langwerpige sjalotte. as jy nie […]

aspersie eiers en mayonnaise
Voorgereg

Aspersie, Eiers en Mayonnaise

Comments are Disabled

Hierdie gereg is die kombinasie van drie geregte – jy kan enige van die resepte gebruik op hulle eie, of saam met ander geregte. Die eiers is spesiaal: dit is gegeurde geposjeerde eiers wat onfeilbaar is. Die mayonnaise is die maklikste ding op aarde as jy ‘n staafmenger het, en boonop veelsydig, […]

sponssouskluitjies
Nagereg

Sponssouskluitjies

Comments are Disabled

Bestanddele 500 ml melk 4 heel kardamompeule, gekneus 2 heel stukke steranys 2 heel pypkaneelstokke 30 ml mielieblom 30 ml meelblom 15 ml vlapoeier ekstra melk vir droë bestanddele 1 ml Sout 2 eiers geskei 5 ml vanielje-geursel 60 ml gesmelte botter kaneelsuiker Metode Plaas die melk, kardamom, steranys en […]

koeskoesslaai
Bykosse

Koeskoesslaai

Comments are Disabled

Bestanddele 750 ml kokende warm hoenderaftreksel 500 ml koeskoes 100 ml fyngekapte droë appelkosies, geweek in rooibostee en gedreineer 100 ml fyngekapte dadels 100 ml geroosterde amandelsnippers 60 ml heuning 30 ml suurlemoensap 10 ml fyn kaneel vars kruisementblare Metode Plaas die koeskoes in ‘n bak en gooi die hoenderaftreksel […]

Hoender

Suurlemoenhoender

Comments are Disabled

Bestanddele 1 heel hoender 2 uie, grof gesny 2 wortels, grof gesny 2 selderystokke, grof gesny 2 aartappels met skil aan, in kwarte gesny 3 suurlemoene 3 takkies tiemie 10 knoffelhuisies 100 ml hoenderaftreksel sagte botter om hoender in te vryf sout en peper Metode Was die hoender en klad […]