Latest Recipes

Wicus Van Der Merwe Rooiwynsous
Bykosse

Rooiwynsous

0 comments

Bestandele 1 ui, fyngekap 30 ml olyfolie 4 takkies tiemie 4 knoffelhuisies, gekneus 1 bottel goeie rooiwyn 250 ml aftreksel 1 takkie roosmaryn Sout en peper na smaak 100 ml botter, in blokkies gesny Metode Braai die uie in die olyfolie tot glaserig. Voeg die res van die bestanddele (behalwe […]

Wicus Van Der Merwe Steakpastei
Rooivleis

Steakpastei

0 comments

Bestandele 80 ml grofgemaalde peper 1 kg fillet of verouderde rump 30 ml olie 40 ml brandewyn 125 ml dik room 100 ml aftreksel 80 g sagte groenpeperkorrels Sout en peper na smaak een rol klaargekoopte skilferkorsdeeg 1 eier, geklits Metode Plaas die grofgemaalde peper op ‘n houtbord, en rol […]

Slaptjips
Bykosse

Slaptjips

0 comments

Bestandele en Metode Sny soveel geskilde aartappels soos jy benodig in vingers en plaas opsy. Verhit genoeg olie in ‘n pan of gebruik ‘n diepbraaier. Braai die skyfies op ‘n lae hitte vir 10 minute, dreineer en laat koud word. Net voor jy bedien, maak die olie redelik warm en […]

Esther Von Waltsleben Tamatie Bloukaastert
Bykosse, Gebak

Tamatie-Bloukaastert

0 comments

Bestandele Deeg 250 ml meel 80 ml botter 45 ml koue water 2,5 ml sout (Of, jy kan sommer ‘n pakkie gevriesde ‘short crust pastry’ koop.) Vulsel 2 groot tamaties 185 g bloukaas 90 ml room Peper Tiemie Olyfolie Metode Meng al die bestanddele vir die deeg saam en voer […]

Esther Von Waltsleben Ultimate Slaaisous
Bykosse, Slaai

Ultimate Slaaisous

5 comments

Bestandele 4 sprietuie 3 knoffelhuisies 125 ml pietersielie 125 ml asyn 30 ml suiker 20 ml gemengde kruie 5 eiers 5 ml sout 750 ml olie Metode Plaas die sprietuie, knoffel en pietersielie in ‘n voedselverwerker en verwerk tot fyn. Voeg die res van die bestanddele by, behalwe die olie, […]

Esther Von Waltsleben Broccolislaai
Bykosse, Slaai

Broccolislaai

2 comments

Bestandele 900 g broccoli, opgebreek in klein stukkies 1 x pakkie van 250 g spekstukkies, bros gebraai 250 ml sterk kaas (soos Emmental), in blokkies gesny 200 ml sultanas 250 ml Ultimate Slaaisous (sien resep) Metode Blansjeer die broccoli in kookwater en dompel dit dadelik in yswater. Meng die broccoli, spek, […]

Herman Binge Soetsuur Lewer
Rooivleis

Soetsuur Lewer

6 comments

Bestandele 600 g lamslewer 90 ml meel 90 ml Bisto souspoeier 10 ml BBQ spice-speserye genoeg olie om vlak te braai 500 g piepklein baba-uitjies (pickling onions) 375 ml aftreksel 65 ml bruinasyn 15 ml Worcestersous genoeg suiker om ‘n soetsuur sous te maak genoeg mielieblom (Maizena) om die sous […]

Murgbene
Bykosse

Murgbene en Kappertjiesalsa

2 comments

Bestandele 24 lekker dik murgbene 65 ml kappertjiesade, gedreineer en grofgekap 125 ml Italiaanse pietersielie, grofgekap 4 heel sprietuie, dun gesny, groen stingel en al 30 ml olyfolie 15 ml suurlemoenskil, fyngerasper 15 ml suurlemoensap growwe sout en swartpeper na smaak brosgeroosterde bruinbroodvingers Metode Rangskik die bene op ‘n bakplaat […]