Author: Marinda Engelbrecht

Seekos

Gebakte Aspersievis

Comments are Disabled

Bestanddele 1 x 430 g blikkie aspersies 750 g dik stokvisfilette (hake) sout en peper 250 ml gerasperde kaas 45 ml botter 45 ml koekmeel 2,5 ml mosterpoeier so om en by 100 ml melk Metode Dreineer die aspersies maar behou die vloeistof. Geur vis na smaak met sout en […]

Nagereg

Steri Stumpie Stolpoeding

Comments are Disabled

Bestanddele Steri Stumpie melk, geur van jou keuse gelatien Metode Vul klein opdienbakkies (soveel soos benodig) of ‘n groot jellievorm van jou keuse met kouewater en gooi dan die water in ‘n maatbeker. Dit sal bepaal hoeveel Steri Stumpie asook gelatien jy benodig. Gooi jou plante met die water nat. […]

Nagereg

Klapper Panna Cotta

Comments are Disabled

Bestanddele 65 ml koue water 15 ml gelatien 400 ml klappermelk 300 ml room 125 ml strooisuiker 10 ml vanieljegeursel (of 5 ml vanielje-ekstrak) bessiestroop na smaak vars bessies Metode Spuit 4 – 6 bakkies of vormpies met kleefwerende sproei en rangskik op ‘n bakplaat of skinkbord. Giet die water […]

Gebak, Nagereg

Kaaskoekrolletjies

Comments are Disabled

  Bestanddele 4 snye witbrood 125 ml sagte, plein roomkaas 30 ml versiersuiker 45 ml gesmelte botter 45 ml strooisuiker 5 ml fyn kaneel Metode Sny die korsies van die brood af en rol elke snytjie plat met ‘n wynbottel of ‘n koekroller. Meng roomkaas en versiersuiker en smeer oor […]

Bykosse, Groente

Foccacia in Drie Dele

Comments are Disabled

Bestanddele Foccacia 1 kg winkeldeeg olyfolie witwyn-asyn growwe sout en varsgemaalde swartpeper Babatamatie & Basieliekruid-deel 250 ml babatamaties, gehalveer 125 ml basieliekruidblare, grofgeskeur 2 groot, dungesnyde knoffelhuisies Drie Kase & Roosmaryn-deel 125 ml dun skyfies Taleggio kaas (mozzarella sal ook doen, as dit moet) 100 g rolletjie bokmelkkaas, in klein […]

Groente, Hoender

Calzone met Salsa

Comments are Disabled

Bestanddele Calzone 125 g kleingesnyde blokkies gerookte hoender 65 ml gaar mieliepitte 65 ml fyn blokkies rooi soetrissie 45ml fyn blokkies murgpampoentjie 45 ml fyn blokkies rooi ui 250 ml grofgerasperde, sterk kaas 15 ml gedroogte Italiaanse gemengde kruie sout en grofgemaalde swartpeper na smaak 500 g winkeldeeg Salsa 250 […]

Gebak

Bokkenfolle

Comments are Disabled

Bestanddele sagte botter 500 ml room 350 ml bruinsuiker 1 kg winkeldeeg 375 ml tuisgemaakte karamelsous Metode Smeer ‘n groot platboom-ysterpot wat ‘n deksel het, lekker dik met botter. Giet die helfte van die room in die pot en sprinkel die helfte van die suiker bo-oor. Maak bolle met die […]

Seekos

Seekos-sop

Comments are Disabled

Bestanddele 1 x 405 g blikkie gekonsentreerde tamatieroomsop 1 x 400 g blikkie ertjiesop 1 x 385 g blikkie lite ingedampte melk 250 ml voorbereide vis- of hoenderaftreksel 1 x 68 g pakkie Gourmet Seafood a’la Crème soppoeier 1.2 kg gemengde vis: gelyke dele ontvelde bevrore skelvis blokkies, gevriesde calamari-ringe […]

Bykosse, Seekos, Voorgereg

Gerookte Makrielpatee

0 comments

Bestanddele 160 g gerookte makrielfilette van jou keuse (so 2 pakkies) 45 ml geroomde peperwortel (horseradish) 65 ml crème fraiche of dik surroom 30 ml suurlemoensap 15 ml fyngerasperde suurlemoenskil 90 ml gesmelte botter 45 ml fyngekapte pietersielie Metode Verwyder die vel van die makriel en breek in kleiner stukkies. […]

Seekos

Vis- en Patatpastei

Comments are Disabled

Bestanddele 1.2 kg patats, geskil en in kleiner stukke gesny 65 g geraperde gemmer 800 ml melk 500 g gerookte skelvis, ontvel en in 3 cm stukkies gesny 500 g stokvis-filette, ontvel en in 3 cm stukkies gesny 400 g heel calamari, in 2 cm blokkies of skywe gesny 400 […]