Author: Marinda Engelbrecht

Rooivleis

Rokerige Lams-oondpot

Comments are Disabled

Bestanddele 1.2 kg dikgesnyde lamskenkels 250 ml goedgegeurde meel olyfolie na smaak 2 groot, fyngekapte uie 2 groot wortels, in medium ringe gesny 4 groot selerystingels, in medium skywe gesny 2 rooi soetrissies, ribbes verwyder en in blokkies gesny 4 – 6 groot fyngekapte of gerasperde knoffelhuisies (of na smaak) […]

Rooivleis

Lam in ’n Sak

Comments are Disabled

Bestanddele 8 – 12 dik lam tjops sout en growwe swartpeper na smaak 45 ml geskroeide koljandersade, grofgekneus 12 baba aartappels, geskil 6 kleinerige uie, in kwarte gesny 12 heel knoffelhuisies, geskil en gekneus 6 kleinerige roosmaryntakkies 2 lourierblare 1 suurlemoen, in dik ringe gesny (met skil en al) olyfolie […]

Gebak, Pizza

Pizza oor die kole – geen resep maklik

0 comments

Daar is resepte wat net IS.  Dis een so n resep.  Jy het regtig n vryhand om te maak waarvoor jy lus het.  Die belangrikste is om genoeg kaas te he. Die kors raak lekker “crisp” .   Ek het  die Deeghuys se pizza-basis gekoop.  Twee daarvan. Sit die onderste […]

Gebak, Koekies, Nagereg

Appeltertjies

0 comments

Soms lees jy iets op die internet en dan besluit jy dit is wat ek wil maak.  Dit was die geval met die appeltertjies.  Lochner de Kock het dit vir my op YouTube gewys.  Ek het aanvanklik gedink dis moeilik.  Glo my dit is so maklik.  Dit lyk verruklik en […]

Sop, Voorgereg

Tamatiesop -smaak soos Woolies sin

0 comments

Sop in die winter is n trooskossie.  Ek is gewoond lekker ertjiesop en boontjiesop in die drukkoker maak.  As ek sulke sop maak en ons eet dit met vars, warm brood is dit n maaltyd.  Toe raak ek verlief op Woolies se tamatiesop  Na verskeie probeerslae dink ek , ek […]

Nagereg

Steri Stumpie-poeding – van Mari- Louis Guy

0 comments

Ek het die resep by Mari- Louis  Guy gesien en dit het so lekker gelyk.  Amper soos outydse basaar-poeding wat met Idealmelk gemaak is.  Ek het vir haar die resep gevra en dit beproef.  Voorwaar maklik en heerlik. Ek gee vir julle stap vir stap hoe ek dit gemaak het. […]