Author: Marinda Engelbrecht

Hoofgereg

Babbelas Bunny Chow-bobotie

0 comments

Bestanddele 1 groot ui, in dun wiggies gesny 30 ml sonneblomolie 400 g gekoopte pakkie ‘Cook-in’ kerriesous soos Rogan Josh- of Vindaloo-sous broodrolletjies gesmelte botter 4 – 6 porsies oorskiet bobotie heel koljanderblare blatjang tamatiesambal gemaak van klein blokkies tamatie, komkommer en ui en gegeur met gekapte brandrissie, sout, wit […]

Hoofgereg, Skaapvleis

Oorskietlamsbobotie

0 comments

Bestanddele Vleislaag 250 ml melk 2 groot eiers 2 dik snye witbrood, in blokkies gebreek 30 ml sonneblomolie 1 groot, fyngekapte ui 45 ml suiker 45 ml kerriepoeier 10 ml borrie 30 ml wit asyn 4 x 250 ml oorskiet lamsvleis, in 1 cm stukkies gesny or gevlok 250 ml […]

Varkvleis

Vark-en-Appel Bobotie

0 comments

Bestanddele Vleislaag 1 groot, fyngekapte ui 2 groot, fyngerasperde knoffelhuisies 30 ml botter 30 ml sonneblomolie 1 kg vark maalvleis 45 ml matige kerriepoeier 15 ml borrie 7.5 ml sout 5 ml wit peper 5 ml fyn komyn 2.5 ml neut 2.5 ml fyn naeltjies 1 ml wonderpeper (allspice) 2 […]

Nagereg

Boksie Crème Caramel

Comments are Disabled

Bestanddele 125 ml witsuiker 20 ml water 1 x 415 g boksie gekoopte vla ekstra suiker (opsioneel) 10 g gelatien 5 ml vanillageursel Metode Sit die suiker in ‘n pannetjie saam met die water. Roer en los dan om stadig te verhit tot ‘n diep goudkleurige karamelstroop. Spuit 4 – […]

Slaai

Fattoush

Comments are Disabled

Bestanddele 500 ml 1⁄2 cm-blokkies komkommer 750 ml 1⁄2 cm-blokkies tamaties (gebruik sommer allerhande kleure saam) 2 groen soetrissies, ook in 1⁄2 cm-blokkies gesny 2 rooi soetrissies, ook in 1⁄2 cm-blokkies gesny 1 groot wit uit, ook in 1⁄2 cm-blokkies blokkies gesny 6 sprietuie, in dun ringetjies gesny met groen […]

Groente

Spinasie-okkasiekoek

Comments are Disabled

Bestanddele Kors 240 g koekmeel 230 g botter 150 g gerasperde Cheddarkaas (beleë kaas is die geurigste) Vulsel 1 x 750 g pakkie gevriesde spinasie 45 ml sonneblomolie 250 g fyngesnipperde spek 1 fyngekapte groot ui 1 fyngedrukte groot knoffelhuisie 300 g fyngesnyde sampioene sout en peper na smaak gedroogte […]

Gebak

Botterskorsiegebak

Comments are Disabled

Bestanddele 750 ml gaar botterskorsie, goed gedreineer 3 jumbo eiers 250 ml room 80 ml koekmeel 80 ml mielieblom 80 ml suiker 10 ml bakpoeier 5 ml sout Demerara of gewone bruinsuiker fyn pypkaneel Metode Meng al die bestanddele behalwe die Demerara- of bruinsuiker en pypkaneel saam en maak dit […]

Hoofgereg

Kerrie Afval

Comments are Disabled

Bestanddele 1 skaap afval, deeglik skoongemaak 2 liters ligte asynwater (45 ml asyn op elke liter water) 2 uie, grof gekap ekstra water, na gelang 125 ml wit wyn (opsioneel) 2 – 3 lourierblare sout en witpeper na smaak 45 ml sonneblomolie 2 ekstra uie, in medium wiggies gesny 30 […]

Groente

Nie jou Ma se Bone

Comments are Disabled

Bestanddele 45 ml sonneblomolie 10 ml swart mosterdsaadjies 10 ml uiesaadjies, opsioneel (hulle word ‘Nigella’ genoem) 10 ml grofgekneusde komynsaadjies 10 ml fyngekapte gemmerwortel 10 ml fyngekapte knoffel 1 kleinerige ui, in klein blokkies gekap gedroogde rooi rissievlokkies na smaak 750 ml groenbone, reguit gekerf in 1 cm stukkies 375 […]

Rooivleis

Lam Koftas

Comments are Disabled

Bestanddele 6 x rou, ontdooide lamburgers (by Woolies) 30 ml olyfolie 30 ml fyngekapte sprietuie (met groen stingel en al) 30 ml fyngekapte kruisementblare 15 ml fyngekapte knoffel 15 ml geroosterde komynsade, grofgekneus 5 – 10 ml gedroogte rooirissievlokkies Metode Sit die lamburgers in ‘n glasbak en voeg die res […]