Dis n heerlike gereg sonder mates as n voorgereg of sommer n peuselhappie. Vinnig en lekker. BENODIG: 1 camerbert fyn knoffel roosmaryntakkie olyfolie NOU: stel jou oond op 180 grade Celsius sny jou kaas in die helfte smeer dik knoffel en op die een helfte en sit n roosmaryn takkie […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



