Dis vandag moedersdag en dit word by my gehou. Ons besluit om pannekoek , roomys, piesangs en n diep-lekker karamelsous te maak. Dit het so lekker gesmaak en ek deel dit graag met julle. BESTANDELE: 1/2 koppie botter (125ml) 1 koppie bruinsuiker (250ml) 1 koppie room ( 250ml) knippie […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



