Om n tamatie en uie slaai te maak vat nie gourmet kennis nie. Die kennis le in die sous en om dit betyds te maak sodat die sous in die uie kan trek. Op haar eie is sy lekker. Saam met kerrie of braaivleis is sy beter. Ek maak dit die middag […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



