Author: Marinda Engelbrecht

Bykosse, Gebak

Roosterkoek – braaivleis-lekkerte

13 comments

n Mens kan klaar deeg by die winkel koop en dan roosterkoeke van dit maak.  Tog is daar iets vervullends om jou eie deeg te knie.  Dieselfde deeg kan ook gebruik word vir vetkoeke of vir n gewone brood. BENODIG: 1kg meel ( ek het koekmeel gebruik) 1 pakkie gis […]

Hoender, Hoofgereg

Lemoen-eend – tog so fênsie

6 comments

Toe ons klein was het ons nie kos geken soos orange duck nie.  Dit was vir ons volksvreemd.  Eers toe ek van die plaas af die stad kom ontdek , het ek besef mens kan eend eet ook – dis nie net vir swem in die plaasdam nie. Ek het […]

Bykosse, Gebak, Terte

Paptert – verby lekker

31 comments

Braaivleis met n paptert is die ware Jakob. Die paptert kan al die vorige dag gemaak word en net op die dag van die braai in die oond gesteek word. Jy kan n paptert verskeie geure en smake gee.  Dis maar soos n soen – jy soen soos jy verkies. […]

Bykosse, Groente

Waaier-aartappels – bykos vir braai

4 comments

Aartappels is kos. Aartappels is bykos. Aartappels is stapelkos. Aartappels is altyd by ons. Ek maak die aartappelgereg graag saam met n braai.  Jy kan die aartappels voor die tyd bietjie kook as jy haastig is.   BENODIG: 6 aartappels 125ml mayonnaise 125ml chutney 60ml uiesoppoeier 125ml gerasperde kaas olyfolie […]

Hoofgereg, Rooivleis

Frikkadelle – rooies

15 comments

Frikadelle op sy tyd maak menigtes vol.  Vanaand was ek lus vir tamatie frikadelle op mash.  Ek weet dit is kapokaartappels maar dit klink net nie so vullend soos mash nie. BENODIG: 700g maalvleis 5 ml fyn koljander 2,5 ml fyn neut 1 eier 2 snye brood 80 ml melk […]

Hoofgereg, Rooivleis

Soutvleis – vir krismis

12 comments

Om soutvleis in jou yskas te he, is om kos in jou huis te he.Dis lekkerder as enige gekoopte kouevleis en daar is n gevoel van tevredenheid in jou binneste. Soutvleis met mostert en slaai op n toebroodjie vra net vir n glasie koud by.   BENODIG: soutvleis / corned […]

Bykosse, Terte, Voorgereg

Braai paai – so lekker oor die kole

14 comments

Die braai paai het nie hoeveelhede nie – behalwe die deeg.  Dis heerlik as n bygereg of as n voorgereg.  Gaste is gewoonlik verstom as jy dit oor die kole gaarmaak.  Jy het n dieperige toeslaanrooster nodig. Die vulsel is volgens jou smaak.  Ek gaan twee variasies opsit. BENODIG: Eerste Vulsel: […]

Bykosse

Gemmerbier – sommer vir die somer

9 comments

Om gemmerbier te maak is nie n moeilike proses nie – jy het tyd en die son aan jou kant nodig.  As jy weer een Saterdagoggend opstaan, slaan dit vinnig aanmekaar en by vanaand drink jy rustig jou gemmerbier.  Dis so mooi as die rosyne uitdy en boontoe kom in […]