Die ribbetjie moet stadig en tydsaam gaar gemaak word oor rustige kole. Daar moet meer as een glas wyn gedrink word. As jy die ribbetjie aflaai moet dit geskroei wees – amper of dit gebrand het. Daar tussen-in sit die diep lekkerte. BENODIG: 2 stukkies lams of skaaprib 2 takkies […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



