Bykosse

Kevin Leo Rissiesous
Bykosse

Rissiesous

4 comments

Bestandele 300 ml olie 1 kg rooi brandrissies, fyngekap 250 g knoffel, fyngekap 750 ml asyn 1 x 80 g boksie steak & chop seasoning 3 x 420 g blikkies tamatiepuree 2 x 70 g houers tamatiepasta Metode Gooi ‘n bietjie olie in ‘n groot pot en braai die rissies en […]

Ansjoviskaasbrood
Bykosse

Ansjoviskaasbrood

0 comments

  Bestandele 1 kleinerige Franse broodjie 50 ml mayonnaise 15 ml Dijon-mostert 250 g cheddarkaas 1 blik aspersiestukke, gedreineer vars basieliekruid, tiemie en dill 10 ansjovissies (of soveel of so min soos jou behaag) ekstra basieliekruidblare vir garnering Metode Sny die brood in die lengte deur en hol die onderste […]

Kaasstrooitjies
Bykosse

Kaasstrooitjies

4 comments

Bestandele 500 ml meel 500 ml sterk kaas 190 ml botter 5 ml bakpoeier 2,5 ml rooipeper 2,5 ml sout 125 ml koue water klein bietjie ekstra meel Metode Meng al die bestanddele goed saam, behalwe die water en ekstra meel. Indien nodig, voeg druppels water geleidelik by tot die […]

Mariana Du Preez Tamatiesop
Bykosse, Voorgereg

Rokerige Tamatiesop

0 comments

Bestandele 10 ml olie 1 ui, fyngekap 2 knoffelhuisies, fyngekap 5 ml heel komyn 4 blokkies groente-aftreksel 750 ml kookwater 30 ml gerookte paprika 5 ml suiker 2 blikkies kersietamaties 1 x 410 g blikkie tamatiepuree sout en peper 500 ml room basieliekruidblare vir garnering Metode Verhit die olie in […]

Murgpampoentjietert 2
Bykosse

Murgpampoentjietert

0 comments

Bestandele 700 g murgpampoentjies, grofgerasper 250 ml bruismeel 5 ekstra-groot eiers 125 ml olyfolie 1 bossie knoffel-grasuie (garlic chives), fyn gesny 125 ml kruisementblare, fyngekap 250 ml sterk cheddarkaas, gerasper 200 g fetakaas, grof gekrummel sout en vars gemaalde swartpeper 10 – 12 kersietamaties, in die helfte gesny Metode Sit […]

Konsertinapatats
Bykosse

Konsertinapatats

0 comments

Bestandele 8 borriepatats gesmelte botter growwe sout Metode: Metode Was die patats en sny in 0.5 cm skywe, maar nie dwarsdeur nie. Rangskik die patats in n oondbak en smeer botter mildelik oor die patats en tussen die skywe. Sprinkel met growwe sout na smaak en bak in ‘n voorverhitte […]

geroosterde groente
Bykosse, Groente

Geroosterde Groente

2 comments

Bestandele 300 g Gemengde-kleure babaworteltjies 300 g Geel murgpampoentjies 300 g Groenbone of baba sneeu-ertjies 300 g Tamaties – verkieslik nog aan die stingel 90 ml Suurlemoengegeurde olyf- of avokado-olie 30 ml Fyngerasperde knoffel 15 ml Fyngerasperde suurlemoenskil 15 ml Suurlemoensap Growwe sout en swartpeper na smaak Metode Maak die […]

polentavingers
Bykosse

Polentavingers

0 comments

Bestandele 500 ml Polenta 65 Botter 90 ml Gekapte gemengde kruie soos pietersielie, roosmaryn, tiemie ens. Gegeurde olyfolie (gewone olyfolie is ook reg) Varsgemaalde swartpeper Metode Kook en geur die polenta soos op die pakkie aangedui en maak seker dat dit romerig, amper soos dik vla is. Roer die botter […]

Bykosse

Groenkerriepasta

Comments are Disabled

Bestanddele 4 – 6 groen brandrissies 2 grofgekapte kleinerige uie 5 cm stuk grofgekapte gemmerwortel 2 – 4 grofgekapte knoffelhuisies 1 klein bossie grofgekapte koljanderblare, met steeltjies en al 2 grofgekapte sitroengras-stele 1 suurlemoen se gerasperde skil en sap 8 kaffir-lemmetjieblare, geskeur (of die gerasperde skil van ‘n ekstra lemmetjie) […]

Bykosse, Gebak

Kaas- en Uiebroodjie

Comments are Disabled

Bestanddele 500 g bruismeel (self-raising flour) 5 ml sout 4 fyngekapte sprietuie (spring onions), met groen tippies en al 65 ml gedroogde uievlokkies (jy kan dit los maar dis beskikbaar by Woolies) 150 g klein blokkies sterk cheddarkaas 500 ml karringmelk Metode Sif die meel en sout saam in ‘n […]