Bykosse

Groente

Nie jou Ma se Bone

Comments are Disabled

Bestanddele 45 ml sonneblomolie 10 ml swart mosterdsaadjies 10 ml uiesaadjies, opsioneel (hulle word ‘Nigella’ genoem) 10 ml grofgekneusde komynsaadjies 10 ml fyngekapte gemmerwortel 10 ml fyngekapte knoffel 1 kleinerige ui, in klein blokkies gekap gedroogde rooi rissievlokkies na smaak 750 ml groenbone, reguit gekerf in 1 cm stukkies 375 […]

Bykosse, Voorgereg

Bak ‘n kaas – knoffel en eet

2 comments

Dis n heerlike gereg sonder mates as n voorgereg of sommer n peuselhappie.  Vinnig en lekker. BENODIG: 1 camerbert fyn knoffel roosmaryntakkie olyfolie NOU: stel jou oond op 180 grade Celsius sny jou kaas in die helfte smeer dik knoffel en op die een helfte en sit n roosmaryn takkie […]

Bykosse

Braaibroodjies – tradisioneel en n wenner

0 comments

Kyk, ek kan sonder vleis braai solank ek n braaibroodjie het.  Mense sit allerhande fensie goed op braaibroodjies.  Ek hou van hom soos van sy ma af – net die nodige.  Die geheim van die broodjie is dat jy hom stadig oor die kole moet braai sodat die kaas lekker […]

Bykosse, Groente

Banting murgpampoen – soet en lekker

6 comments

Kyk, ek het nou gaan oplees wat noem mens die pampoen en tot die slotsom gekom dis een enorme murgpampoen.  Wel , sy het vir n groot lekkerte in ons huis gesorg.   BENODIG; 1/2 murgpampoen botter – soos jou behoefte kaneelsuiker ( ek het dieetsuiker met kaneel gemeng. – […]

Bykosse, Groente

Banting patats – soet en lekker

10 comments

Kyk die somer le voor en almal probeer maar daardie ekstra rolletjie afskud.  Maar die lus vir n lekker soetpatat wil my nie afskud nie.  Toe maak ek maar banting patats.   BENODIG; 2 groot patats 30 ml coconut oil 60 ml botter 5 ml heuning 30 ml stevia suiker […]