Bykosse

Bykosse

Ma se Visvorm

Comments are Disabled

Bestanddele 30 ml gelatien bietjie kouewater 250 ml room 3 x gedreineerde en gevlokte blikkies tuna 65 ml gerasperde ui 325 ml mayonnaise 125 ml tamatiesous 90 ml fyngekapte pietersielie 10 ml (of meer) tabasco (of jy kan uitlos) Metode Sit die gelatien in ‘n bakkie en bedek met kouewater. […]

Bykosse

Romerige Sampioensous

Comments are Disabled

Bestanddele 30 ml elk, botter en olyfolie 400 g portebelini sampioene 375 ml room sout, peper, neutmuskaat en basieliekruid Metode Verhit die botter en olie in ‘n groot pan en braai die sampioene totdat hulle drooggebraai, geurig en bruin is. Gooi die room by en laat die room kook (roer […]

Bykosse, Groente

Gebakte Pampoenskywe

Comments are Disabled

Bestanddele ‘n kwart pampoen of meer met skil en al, in dikkerige skywe gesny 250 ml regte soetwyn sout na smaak 2 kaneelstokkies, kleiner gebreek so handvol tiemie- en roosmaryntakkies heuning na smaak Metode Rangskik die papmpoenskywe in ‘n oondbak en gooi die soetwyn oor. Geur met sout en druk […]

Bykosse, Groente

Gebakte Aartappels

Comments are Disabled

Bestanddele 6 geskilde aartappels, in kleiner stukke gesny 65 ml koekmeel 5 ml borrie sout en peper na smaak olie vir braai Metode Kook die aartappels in water tot halfgaar. Dreineer, klad die aartappels droog en sit hulle terug in pot. Strooi die meel, borrie, sout en peper oor die […]

Bykosse, Groente

Foccacia in Drie Dele

Comments are Disabled

Bestanddele Foccacia 1 kg winkeldeeg olyfolie witwyn-asyn growwe sout en varsgemaalde swartpeper Babatamatie & Basieliekruid-deel 250 ml babatamaties, gehalveer 125 ml basieliekruidblare, grofgeskeur 2 groot, dungesnyde knoffelhuisies Drie Kase & Roosmaryn-deel 125 ml dun skyfies Taleggio kaas (mozzarella sal ook doen, as dit moet) 100 g rolletjie bokmelkkaas, in klein […]

Groente, Hoender

Calzone met Salsa

Comments are Disabled

Bestanddele Calzone 125 g kleingesnyde blokkies gerookte hoender 65 ml gaar mieliepitte 65 ml fyn blokkies rooi soetrissie 45ml fyn blokkies murgpampoentjie 45 ml fyn blokkies rooi ui 250 ml grofgerasperde, sterk kaas 15 ml gedroogte Italiaanse gemengde kruie sout en grofgemaalde swartpeper na smaak 500 g winkeldeeg Salsa 250 […]

Bykosse, Seekos, Voorgereg

Gerookte Makrielpatee

0 comments

Bestanddele 160 g gerookte makrielfilette van jou keuse (so 2 pakkies) 45 ml geroomde peperwortel (horseradish) 65 ml crème fraiche of dik surroom 30 ml suurlemoensap 15 ml fyngerasperde suurlemoenskil 90 ml gesmelte botter 45 ml fyngekapte pietersielie Metode Verwyder die vel van die makriel en breek in kleiner stukkies. […]

Slaai

Fattoush

Comments are Disabled

Bestanddele 500 ml 1⁄2 cm-blokkies komkommer 750 ml 1⁄2 cm-blokkies tamaties (gebruik sommer allerhande kleure saam) 2 groen soetrissies, ook in 1⁄2 cm-blokkies gesny 2 rooi soetrissies, ook in 1⁄2 cm-blokkies gesny 1 groot wit uit, ook in 1⁄2 cm-blokkies blokkies gesny 6 sprietuie, in dun ringetjies gesny met groen […]

Groente

Spinasie-okkasiekoek

Comments are Disabled

Bestanddele Kors 240 g koekmeel 230 g botter 150 g gerasperde Cheddarkaas (beleë kaas is die geurigste) Vulsel 1 x 750 g pakkie gevriesde spinasie 45 ml sonneblomolie 250 g fyngesnipperde spek 1 fyngekapte groot ui 1 fyngedrukte groot knoffelhuisie 300 g fyngesnyde sampioene sout en peper na smaak gedroogte […]

Groente

Nie jou Ma se Bone

Comments are Disabled

Bestanddele 45 ml sonneblomolie 10 ml swart mosterdsaadjies 10 ml uiesaadjies, opsioneel (hulle word ‘Nigella’ genoem) 10 ml grofgekneusde komynsaadjies 10 ml fyngekapte gemmerwortel 10 ml fyngekapte knoffel 1 kleinerige ui, in klein blokkies gekap gedroogde rooi rissievlokkies na smaak 750 ml groenbone, reguit gekerf in 1 cm stukkies 375 […]