Hoofgereg

Seekos

Groen Seekoskerrie

Comments are Disabled

GROEN SEEKOSKERRIE   Bestanddele 15 ml sonneblomolie 50 ml groen kerriepasta (sien resep) 8 sprietuie, fygekap 10 ml koljandersade, gerooster 10 l komynsaadjies, gekneus 1 ml fyn naeltjies 30 ml vars knoffel, fyngekap 30 ml vars gemmerwortel, fyngekap 2 lemmetjies se skil, fyngerasper 15 ml lemmetjiesap 5 ml sout 325 […]

Rooivleis

Bees dekrib

Comments are Disabled

Bestanddele 1,5 kg rib opgesny in stukke 2 uie 1 knoffelbol 6 wortels 4 sederystokke 4 naeltjies 1 blikkie tamatiepuree 30 ml suiker 15 ml gerookte paprika 1 pakkie bruin uiesop 100 ml Worcestersous 100 ml Chutney 100 ml All Gold tamatiesous 125 ml rooiwyn 4 groot aartappels middeldeur gesny […]

Varkvleis

Rafelvark/Pulled Pork

Comments are Disabled

      PULLED PORK IN DIE DRUKKOKER BESTANDDELE 2 kg varkskouer 1blikkie coke 625 ml gekoopte goeie kwaliteit BQ sous 100 ml bruinsuiker 60 ml appelasyn 10 ml knoffelpoeier 5 ml soutpoeier 15 ml gerookte paprika METODE Plaas die varkskouer in die drukkoker. Meng al die res van die […]

Hoender

Bruinhoender

Comments are Disabled

BRUIN HOENDER   BESTANDDELE 8 hoenderporsies Sout en peper 1 ui in ringe gesny 250 ml mayonaise 250 ml chutney 250 ml melk 1 pakkie sampioen, romerige hoender of wituiesop sout en peper na smaak   METODE Sny uie in ringetjies en plaas onder in ‘n oondbak Plaas die hoenderporsies […]

Hoender

Kerrie honedernekkies

Comments are Disabled

As kind het ons baklei oor die hoender se nekkie.  Deesdae is dit amper iets wat nie gereken word nie.  As jy die hoendernekkie reg gaarmaak, dan gaan jy jou vingers aflek.  Myne het ek gekerrie. HOENDERNEKKIES BESTANDDELE 12 nekkies 100 ml koekmeel Olie om dit in te braai 1ui […]

Hoofgereg

Spekko kerrie-en-rys-frikadelle

Comments are Disabled

Kyk ‘n frikkadel is vir my een van die lekkerste trooskosse wat mens kan kry.  Jy kan my wakker maak vir ‘n frikkadel.  Ek het nog min in my lewe slegte frikkadelle en brood geeet. Die frikkadelle kry gaarrys in die bestanddele.  Dit gee ‘n lekker tekstuur en rek die […]

Kerrievis
Seekos

Kerrievis

Comments are Disabled

Bestanddele 2 kg stokvis skoongemaak en ge-fillet visspeserye olie om vis in te braai 1 bottel bruinasyn 250 ml water 200 ml suiker 30 ml borrie 80 ml kerriepoeier 7,5 ml sout 20 ml peperkorrels 60 ml pekelspesery 6 uie in ringe gesny 6 lourierblare 40 ml Maizena Metode Sny […]

Snoektertjies
Seekos

Snoektertjies

Comments are Disabled

Bestanddele Kors – Kan enige klaar korsdeeg koop! 500 ml meel 5 ml sout 5 ml rooipeper 5 ml bakpoeier 250 ml botter Snoekvulsel 500 ml gerookte snoek fyn gevlok 1 ui fyngekap olie om ui in te braai 500 ml cheddarkaas 125 ml fyngekapte pietersielie 250 ml room 2 […]

Skaapstertjies
Skaapvleis

Skaapstertjies

Comments are Disabled

Bestanddele 30 skaapstertjies 3 heel naeltjies sout, peper en koljander na smaak 250 ml tamatiesous 100 ml chutney 100 ml Worcestersous 250 ml witwyn 1 ui in ringetjies 60 ml suiker sout en peper Metode Sny die ui en pak onder in ‘n oondvaste bak. Plaas die stertjies bo-op en […]

Hoenderlekkerte
Hoender

Hoenderlekkerte

Comments are Disabled

Bestanddele 1 pak filodeeg 250 g Philadelphia kaas 350 ml suurroom 6 ekstra groot eiers 250 ml sterk cheddar of pecorino kaas 250 g gerookte hoender gesnipper 250 ml sagte songedroogte tamaties 4 preie gesny 250 ml botter sout en peper Metode Kry ‘n groterige tertbak en plaas 4 lae […]