Ek het vanaand die poeding gemaak vir my dierbare familie uit Nelspruit wat more kom kuier. Dis ryk en lekker. My ma het dit gereeld vir ons gemaak op die plaas. BESLAG: 65 ml botter 65 ml melk 1 eier 190 ml suiker 250 ml meel 15 ml bakpoeier 60 […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



