Author: Marinda Engelbrecht

Bykosse, Groente

Banting murgpampoen – soet en lekker

6 comments

Kyk, ek het nou gaan oplees wat noem mens die pampoen en tot die slotsom gekom dis een enorme murgpampoen.  Wel , sy het vir n groot lekkerte in ons huis gesorg.   BENODIG; 1/2 murgpampoen botter – soos jou behoefte kaneelsuiker ( ek het dieetsuiker met kaneel gemeng. – […]

Hoofgereg, Varkvleis

Porkbelly – met kruie en suurlemoen

0 comments

Kyk so n lekker stukkie porkbelly op sy tyd smaak vorentoe.  Ek sit die resep op, want dis iets maklik vir jou   kersete. Dit kan koud of warm geniet word.  Ek het in plaas van braai aartappels lekker braai patats gemaak. Die resep het eintlik nie presiese hoeveelhede van […]

Seekos

Krismis Kerrievis

26 comments

Ons ken kerrievis as n gereg wat jy hier om en by Paasfees eet.  Met die jare het ek besef dat kerrievis in jou yskas oor die Kerstyd n gereg is waarmee jy onverwagte gaste kan voed.  Dis heerlik om te eet in die warm somersmaande.   BENODIG: 1 kg […]

Bykosse, Groente

Banting patats – soet en lekker

10 comments

Kyk die somer le voor en almal probeer maar daardie ekstra rolletjie afskud.  Maar die lus vir n lekker soetpatat wil my nie afskud nie.  Toe maak ek maar banting patats.   BENODIG; 2 groot patats 30 ml coconut oil 60 ml botter 5 ml heuning 30 ml stevia suiker […]

Seekos

Aspersievis

9 comments

Ons eet oor die algemeen te min vis in hierdie mooie land van ons.  Die beskikbaarheid en gehalte van bevrore vis is goed.  Die gereg kan as n hoofgereg of as n voorgereg gebruik word. Mense dink jy het baie moeite gedoen en eintlik is dit n een-bak-gereg.   BENODIG: […]

Gebak, Nagereg

Roompoffertjies – jy kan dit bak

22 comments

Roompoffertjies lyk moeilik om te bak.  Glo my dit is nie.  Dis makliker as om roereier te maak.  Dis so ‘n lekker veelsydige iets.  Dit kan met soet of sout gevul word.  Probeer dit.  Mense is gewoonlik vreeslik beindruk as jy dit maak.  Maklik en lekkerrrrrrrrr!   BENODIG: 250 ml […]