Kyk so kruip Banting mos in ons almal se lewe. Veral so voor die somer wat ons probeer om die gewiggies af te skud. Nou moet ek se dat in die proses wyk my soettand nie. So, ek moes n plan maak. Nouja, hier is my yskaskaaskoek – so na […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



