Author: Marinda Engelbrecht

Nagereg

Pannekoek – onfeilbaar

6 comments

Met die koue wat nou hier op ons toesak, sak daar die lus vir pannekoek ook op my toe.  Gisteraand was dit dan nou ook so en ek slaan die staatmakerresep aanmekaar.  Die geheim van pannekoek is dat jy die beslag moet laat rus vir ten minste n uur voor […]

Gebak, Nagereg

Choc pot in 2 minute – mikrogolf

4 comments

Ek het nou die beker sjokoladepoeding geeet en dink ek is versadig vir 2 weke.  Dis ryk, dis klam en dis dekadent en dis vinnig.  Dis ideaal vir die gaste wat onverwags opdaag.  Bedien dit met room, roomys of vla.   BENODIG: 80g botter 80 g sjokolade ( ek het […]

Seekos

Vinnige Vrydagvis

18 comments

By ons was Vrydae altyd visdae.  Ek het stokvis (hake) vir die gereg gebruik maar jy kan enige ferm witvis gebruik.  En ja, ek het n soppoeier gebruik. ( die kossnobs gril mos vir soppoeier). Die geheim van die gereg is om die vis nie te gaar te maak nie. […]

Bykosse, Groente

Aartappelwiggies – met paprika

3 comments

Hier is nie eintlik n resep nie.  Meer n “gooi-bymekaar-en-geniet”. BENODIG:  5 aartappels 15 ml growwe sout 20 ml paprika peper 2 takkies roosmaryn 100 ml olyfolie NOU: was jou aartappels af – ek skrop dit met n kombuissponsie, maar hou skille aan sny die aartappel in die lengte en […]

Hoofgereg, Rooivleis

Kerrie-afval – lymerig lekker

11 comments

Kyk met afval moet jy nie haastig wees nie.  Ek het nie die lus of die begeerte om afval skoon te maak nie.  Ons Fruit en Veg het hierdie pragtige skoon afval verkoop.  Ek het die vorige aand begin met die kook in die stoompot en net vandag dit klaar […]

Hoender, Hoofgereg

Coq au vin – hoender met n dopskop

6 comments

Coq Au Vin bly een van die lekkerste hoendergeregte wat daar is.  Dis nie veel moeite nie, maar kry altyd baie komplimente.  Lekker saam met brood of sommer net witrys.   BENODIG; 8 hoenderdytjies of 1 heel hoender 125 ml koekmeel 60 ml botter 30 ml olie 15 heel klein […]

Brood, Gebak

Ciabatta – met dik botter

38 comments

Ek is altyd so bietjie versigtig om brood te bak.  Maar ek dink ek het vandag die vrees oorwin.  Ek het n perfekte ciabatta gebak en dit was so maklik dat selfs n kind  dit kan doen. Heerlik met dik botter of sommer as n slepie om vleissous op te […]