Author: Marinda Engelbrecht

Voorgereg

Aartappel en Preisop

Comments are Disabled

  Aartappel- en Preisop   Bestanddele 4 groot aartappels in ringe gesny 30 ml botter 1 ui fyngekap 3 knoffelhuisies fyn gekap 2 preie (die wit gedeelte)fyn gesny 10 ml komyn 5 ml kerrie 1,25 ml goeie groente aftreksel 125 ml room Sout en peper Volroom ongegeurde jogurt vir bo-op […]

Nagereg

Anna se Gemmerpoeding

Comments are Disabled

Anna se Gemmerpoeding   Bestanddele 2 x 200 g pakkies gemmerkoekies (Ginger Nuts) 80 ml verglansde gemmerstukke, gekap in klein blokkies (of na smaak) 750 ml room 125 ml Demerara-suiker gemeng met 15 ml gedroogte fyngemmer (of na smaak)   Metode Breek die gemmerkoekies in growwe stukkies (so 2 cm) […]

Seekos

Paula se seekosring

Comments are Disabled

Paula se Seekosring Bestanddele 1 blik salm of tuna 1 blikkie gerookte mossels gedreineer 8 eiers gekook 240 ml goeie mayonnaise 1 houer krummelmaaskaas 200 ml gerasperde cheddarkaas 30 ml gerasperde ui 125 ml fyngekapte pietersielie 1 boksie Bacon Kips gekrummel   Metode Gebruik ‘n Tupperware ring. Die gereg bestaan […]

Bykosse

Sambal

Comments are Disabled

  GEKROEKTE SAMBALLE   RAITA BESTANDDELE 250 ml gekoopte tzatziki, 20 ml heel komynsade 5 ml fyngekapte knoffel (of na smaak)   METODE Meng als saam, skep in ‘n mooi bakkie en bedien saam met ‘n kerriegereg.     WORTELSAMBAL BESTANDDELE 250 ml gekoopte wortelslaai 15 ml fyngekapte groen brandrissie, […]

Gebak

Jogurtbroodjie

Comments are Disabled

  JOGURTBROODJIES   Bestanddele   10 ml Koeksoda 10 ml Heuning 500 ml Natuurlike Jogurt 4 x 250 ml Gestampte Volkoringmeel 5 ml Sout   Opsioneel:   125 ml Van enige van die volgende:   Gerolde of gestampte koring Sonneblomsaad Koringkiem Sesamesaad   Metode   Verhit die oond tot 180º […]

Bykosse

Vinnige Blatjang

Comments are Disabled

  Vinnige Blatjang 1 uie 20 ml fyngekapte gemmer 10 ml olie 5ml kerriepoeier 2 knoffelhuisies 5 ml mosterdpoeier 2 opgesnyde brandrissies/peppadews 2,5 ml fyn gemmer 125 ml bruin asyn 2,5 ml gemengde kruie 750 ml appelkooskonfyt 5 ml sout Metode kap die ui,gemmer,knoffel en chillies fyn in ‘n voedseverwerker […]

Gebak

Koeksisters – 2 bestanddele

Comments are Disabled

  Koeksisters – 2 bestanddele Speserystroop 400 ml water 750 g suiker 20 ml suurlemoensap 2 (of meer) gekneusde stukke gemmer 1 stukkie pypkaneel Metode kook alles saam vir 10 minute plaas in die yskas vir 4 tot 6 uur Deeg 750 ml selfraising meel 375 ml volroom ongegeurde jogurt […]

Bykosse

Klapperrys

Comments are Disabled

KLAPPERRYS   Bestanddele 500 ml langkorrelrys 1 blikkie klappermelk 375 ml water 5 ml suiker 10 ml sout geroosterde fyn klapper vir garnering Metode Sit jou rys, klappermelk, water,suiker en sout in ‘n pot. Laat dit vir 20 minute kook tot die rys sag is. Laat dit staan vir 10 […]