Hoofgereg

Botterhoender
Hoender

Botterhoender

Comments are Disabled

Bestanddele 1 kg hoenderborsfilette, in 2cm blokkies of repies gesny sap van een suurlemoen of lemmetjie 6 heel naeltjies 12 heel peperkorrels groot, heel kaneelstokkie, in kleiner stukkies gebreek 2 lourierblare 15 ml heel koljandersade 10 ml heel komynsade saadjies van 6 – 8 kardamoms 12 heel amandels 5 – […]

Ma se Skaapboud
Hoofgereg, Skaapvleis

Ma se Skaapboud

Comments are Disabled

Bestanddele 1 lamsboud op die been 8 knoffelhuisies 3 takkies roosmaryn 4 ansjovissies sout en peper knoffelknol in die helfte gesny paar klein heel uitjies 4 aartappels in kwarte gesny 125 ml ‘Old Brown Sherry’ 125 ml goeie vleisaftreksel Metode Stel die oond op 180 grade Celsius. Was die boud […]

Jambalaya
Hoender

Jambalaya

Comments are Disabled

Bestanddele 90 ml olie 8 hoenderdye 1 chorizo-worsie in ringetjies gesny 2 selderystingels in ringetjies 1 wortel in ringetjies 1 ui fyngekap 6 knoffelhuisies fyngedruk 4 brandrissies in ringetjies 1 rooipeper in repies gesny 1 geelpeper in repies gesny 400 g rys 500 ml hoenderaftreksel 200 ml witwyn 1 blik […]

Varkballetjies met Doopsous
Varkvleis

Varkballetjies met Doopsous

Comments are Disabled

Varkballetjies Bestanddele 1 eier 90 ml dikroom 200 ml korslose dagoud brood 300 g vark maalvleis 1 knoffelhuisie, fyngedruk 5 ml allspice 5 ml komyn 5 ml rissievlokkies 300 g beesmaalvleis 5 ml bakpoeier 20 ml fyngerasperde gemmer sout en peper Metode Verhit die oond tot 180 grade Celsius. Sit […]

Rooivleis

Boerington met Sampioen-kruiesous

Comments are Disabled

Bestanddele Boerie-omhulsel 500 g goeie boerewors, derms verwyder bietjie olyfolie 125 ml fyngekapte ui 250 g fyngerasperde bruin sampioene 4 opgehoopte eetlepels sampioensoppoeier 90 ml biefaftreksel fyngekapte knoffel na smaak 65 ml botter 65 ml fyngekapte pietersielie 10 – 12 repe gerookte bief (as jy nie by jou supermark kan […]

Hoender

Suurlemoenhoender

Comments are Disabled

Bestanddele 1 heel hoender 2 uie, grof gesny 2 wortels, grof gesny 2 selderystokke, grof gesny 2 aartappels met skil aan, in kwarte gesny 3 suurlemoene 3 takkies tiemie 10 knoffelhuisies 100 ml hoenderaftreksel sagte botter om hoender in te vryf sout en peper Metode Was die hoender en klad […]

Nicole Holm Gevulde Hoenderborsies
Hoender

Romerige Bloukaashoender

0 comments

Bestandele 6 hoenderfilette (sonder vel of bene) 375ml koekmeel 4 eiers, liggies geklits 200 g gekoopte droë broodkrummels 250 ml vars room 1 x 100 g bloukaas, in klein stukkies gebreek Metode Laat staan in ‘n ry, drie borde: een met meel in, die ander met eier in en die […]

Wicus Van Der Merwe Steakpastei
Rooivleis

Steakpastei

0 comments

Bestandele 80 ml grofgemaalde peper 1 kg fillet of verouderde rump 30 ml olie 40 ml brandewyn 125 ml dik room 100 ml aftreksel 80 g sagte groenpeperkorrels Sout en peper na smaak een rol klaargekoopte skilferkorsdeeg 1 eier, geklits Metode Plaas die grofgemaalde peper op ‘n houtbord, en rol […]

Herman Binge Soetsuur Lewer
Rooivleis

Soetsuur Lewer

6 comments

Bestandele 600 g lamslewer 90 ml meel 90 ml Bisto souspoeier 10 ml BBQ spice-speserye genoeg olie om vlak te braai 500 g piepklein baba-uitjies (pickling onions) 375 ml aftreksel 65 ml bruinasyn 15 ml Worcestersous genoeg suiker om ‘n soetsuur sous te maak genoeg mielieblom (Maizena) om die sous […]

Herman Binge Niertjiesmoor
Rooivleis

Niertjiesmoor

0 comments

Hierdie is ‘n Suid -Afrikaanse afval-weergawe van die bekende Midde-Oosterste gereg, Shakshuka.   Bestandele 12 skaapniertjies 65 ml botter 30 ml sonneblomolie 1 groot uit, in 1 cm blokkies gesny 10 ml komynsade, grofgekneus in ‘n vysel 10 ml gewone paprika 5 ml (of na smaak), gedroogte brandrissievlokkies 1 groot aartappel, […]