Hoofgereg

Boeta Se Skaapboud
Rooivleis

Boeta se Skaapboud

0 comments

Bestandele 4 groot uie, in dik skywe gesny 8 (of soveel jy wil) groot knoffelhuisies, grofgekap 8 groot takkies tiemie 6 groot takkies roosmaryn 20 ml gedroogde oregano 8 dik skywe suurlemoen, die skil en wit gedeelte verwyder 1 lekker groot ontbeende lamsboud, oopgesny en platgedruk sout en growwe swartpeper […]

Marinda Se Varklies
Hoofgereg, Varkvleis

Marinda se Varklies

2 comments

  Bestandele 1,5kg varklies bakpoeier growwe sout 1 ui, grofgekap 1 wortel, grofgekap 6 knoffelhuisies, fyngemaak tiemie pietersielie salie 2 koppies water 1 bottel Savanna, of 2 – 3 koppies appelsap, afhangende van die grootte van bak 1 koppie room Metode Maak diagonale (of diamant) snytjies in die vel van […]

Michéle Steyn Anna Se Lende
Rooivleis

Anna se Beeslende

4 comments

Bestandele 2 kg heel stuk beeslende Bovril na smaak Engelse mostert na smaak Olyfolie soos nodig gegeurde meel soos nodig grofgemaalde swartpeper na smaak Metode Plaas die lende op ‘n houtbord en verf die hele lende met Bovril. Verf dan met die mostert, en laastens met olyfolie. Sif meel oor […]

Haidee Muller Visfilette Met Bottersous
Seekos

Parmesaan-visfilette

2 comments

Bestandele 4 koningklip- of enige beskikbare visfilette sout en peper na smaak 200 ml droë broodkrummels 200 ml fyngerasperde Parmesaankaas 65 ml fyngekapte pietersielie + – 250 ml koekmeel 2 – 3 geklitste eiers sonneblomolie, vir braai Metode Geur die visfilette met sout en peper. Meng die krummels, kaas en […]

Kevin Leo Hoenderlewer
Hoender

Rissiehoenderlewers

2 comments

Bestandele 60 g botter 1 ui, fyngekap 1 rooi soetrissie, fyngekap 500g hoenderlewertjies, skoongemaak 300 ml tuisgemaakte rissiesous (sien resep) sout en peper 250 ml room Metode Smelt die botter in ‘n pan, voeg die ui en soetrissie by en braai tot sag. Voeg die hoenderlewertjies by en braai tot […]

Hoenderlensiesop
Hoender, Voorgereg

Hoenderlensiesop

0 comments

Bestandele 1 groot ui, fyngekap 30 ml sonneblomolie 15 ml kerriepoeier 10 ml borrie 750 ml kookwater 250 ml pampoen, grofgerasper 250 ml soetpatat, grofgerasper 125 ml rooi lensies 2 blokkies hoenderaftreksel 2 hoenderfilette, in 2-cm blokkies gesny vir opdiening: gewone jogurt, suurroom of klapperroom en grofgekapte koljanderblare Metode Braai […]

Smoorsnoek
Seekos

Zakkie se Smoorsnoek

0 comments

  Bestandele 40 ml olie 4 uie, fyn gesny 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 4 tamaties, in blokkies gesny 4 gaar aartappels, in blokkies gesny 700 g gaar snoek, gevlok en grate verwyder Die gerasperde skil van 1 suurelmoen 100 ml visaftreksel (die wat jy in pakkies koop, of […]

Margit Meyer Oxtail
Rooivleis

Beesstert

2 comments

Bestandele 2 Uie, fyngekap 80 ml Knoffel, fyn gekap 3 Wortels, in skyfies gesny 3 Selderystingels, in skyfies gesny 2 Takkies tiemie 1,5 – 2 kg Beesstert, lekker bruingebraai in ‘n bietjie olie 500 ml Old Brown Sherry 250 ml Rooiwyn 125 ml Worcestersous 20 ml Asyn 30 ml Suiker […]

Mossels In Roomsous
Seekos

Romerige Mossels

5 comments

Bestandele 60 ml botter 1 ui, in blokkies gesny 8 knoffelhuisies, fyn gekap 2 seldery stingels, in skyfies gesny 500 ml droë witwyn 2 lourierblare 3 takkies tiemie 1 kg halwe mossels of skoongemaakte mossels in toeskulp 250 ml room Sout en peper 125 ml fyn gekapte vars pietersielie Metode […]